38 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Hou van mense Buite lewe Is posetief en rustig Mal oor my koffie. Kom leer My Ken en sien vir jousf
38 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Rustig... kom find meer uit....
Hou van mense Buite lewe Is posetief en rustig Mal oor my koffie. Kom leer My Ken en sien vir jousf
42 - Meyerton, Gauteng, Suid-Afrika
Ek hou van mense Outgoing out spoken plat op die aarde family man leef vir my 2 kinders en opsoek na nuwe avonture
42 - Meyerton, Gauteng, Suid-Afrika
Nextchaper
Ek hou van mense Outgoing out spoken plat op die aarde family man leef vir my 2 kinders en opsoek na nuwe avonture
38 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Ek hou van gaan stap in die bos. Ek hou van om in die natuur fotos neem soos voels en diere, ek soek iemand wat...
38 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Sielsmaats wat sal saam my in die bos fotos neem en om die vuur sit en gesels
Ek hou van gaan stap in die bos. Ek hou van om in die natuur fotos neem soos voels en diere, ek soek iemand wat...
47 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is n introvert by mense wat ek nie ken nie maar ek is n extrovert by friende en familie.Ek hou van fliek...
47 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Lewe met liefde en opwinding
Ek is n introvert by mense wat ek nie ken nie maar ek is n extrovert by friende en familie.Ek hou van fliek...
49 - St Helenabaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ek glo aan vertroue eerlikheid respek en kominniekasie in n verhouding as jy nog iets wil weet moet nie bang...
49 - St Helenabaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Kom ons bou n lewe saam
Ek glo aan vertroue eerlikheid respek en kominniekasie in n verhouding as jy nog iets wil weet moet nie bang...
49 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is n fun loving down to earth old school aantreklik man met mooi maniere en lekke sin vir humor 😆
49 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
49 jarige man. Onlangs geskei met 3 groot seuns. Woon en werk in Rustenburg, Hou van braai, natuur
Ek is n fun loving down to earth old school aantreklik man met mooi maniere en lekke sin vir humor 😆
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.